• Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Write your caption here
    Button
  • 31 Maart 2024 Eredienste

    9:00: Opstandingsdiens

     Ds. Willem Boshoff

    9:0O: Gesinsdiens

    Geen

    17:30: Aanddiens

    Geen

    Skuilkrans se Ondersteuningsbediening is daar om mense in tye van onsekerheid, trauma, verlies, verhoudingsprobleme en ander swaarkry te ondersteun. Moenie alleen deur swaarkry tye worstel nie. ’n Span gewillige helpers wil graag na jou storie luister

    Kontak Annabelle (083 4155 755) vir 'n afspraak.


    Skuilkrans het ook ’n Hospitaalbediening.

    Kontak gerus vir Judie by 082 929 6177 as jy  hospitaal toe gaan of wil deel word van ons besoekspan.

    Wat gebeur binnekort

  •  ONS VOLDOEN AAN DIE VOORSKRIFTE VAN DIE POPI-WET


    Lees meer daaroor deur op die

    onderstaande skakel te klik

    NG Skuilkrans se POPI-wet inligtingsdokument


    ONS BANKBESONDERHEDE

    Rekeningnaam: 
    NG Kerk Gemeente Skuilkrans 
    Tak:  ABSA 
    Takkode:  632005 
    Tipe rekening:  Tjekrekening 
    Rekeningnommer:  70580403

    Hierdie video gee vir jou meer inligting rondom ons dankoffers en Snapscan

    Share by: